Die begin van jou nuwe avontuur!
LET ASSEBLIEF: Die volgende dokumente MOET by u aansoek aangeheg word:
GESERTIFISEERDE afskrif van die leerder se geboortesertifikaat
ID-foto van die kind
Afskrif van BEIDE ouers / voogde se identiteitsdokumente
Die jongste vorderingsverslag van die vorige skool
Bewys van verblyf (Water- en elektrisiteitsrekening – nie ouer as 3 maande nie)