untitled design (23)

Die skool vir die toekoms

Akademie bly ons kernbesigheid. Ons fokus daarop om leerders te vorm as nuuskierige, lewenslange leerders wat nie net inhoude memoriseer nie, maar krities dink en uitdagings met selfvertroue aanpak.

By die Nellies is u kind meer as ’n punt op ’n rapport. Ons onderwysers ken hul stories, hul uitdagings en hul sterkpunte. Ons bou karakter, terwyl ons na akademiese uitnemendheid streef.

Mediasentrum

Robotika

Akademiese Uitstappies

Akademiese Toere